Ouer-Onderwyser-gids, hulpmiddele en werkboek Reeks 1

R199.00

Laai die werkkaarte vir Reeks 1 digitaal af en druk self uit vir gebruik.

© Kopiereg | pryse is intensioneel van so aard dat die pakket nie onwettig versprei / kopieer word nie

Description

Bestel Klankland Werkkaarte vir Reeks 1

Klanke sluit in: A, T, K, M, I, S, L, E, ee, O

Luister die Klankland-stories (reeks 1) vir klank-vaslegging en gebruik die werkkaarte vir letter-vaslegging.

Laai die werkkaarte vir Reeks 1 digitaal af en druk self uit vir gebruik.  U is welkom om slegs een keer te betaal en herhaaldelik te gebruik vir u gesin indien u meer as een kind het.

Onthou asb dat die skakel om die item af te laai verval na 14 dae. Dit is belangrik om voor daardie tyd verby is die werkkaarte af te laai en op ‘n veilige plek te stoor.

 

© Kopiereg | pryse is intensioneel van so aard dat die pakket nie onwettig versprei / kopieer word nie