OPDATERING IN PROSES

Ons is baie opgewonde oor veranderinge waarmee ons besig is. Verspreiding van Klankland produkte word egter tydelik gestop.
Die stories, onderwyshandleidings en werkboekies word opdateer en reeks 3 is in wording – dan is Klankland volledig.
Ons sal kommunikeer sodra alles in plek is. Om te verseker ons gee vir u die beste moontlike produk neem egter tyd (meer as wat ons gedink het 😉).

Volg gerus ons Nuus en Artikels en bly op hoogte met al die nuutste gebeure in ons Klankland wêreld. 

LEES MEER OOR:

Aanlyn Winkel

Proudly designed by Bunnypants Graphic & Web Design Studio | 2020

error: Content is protected !!