Klankland Kaart Plakkaat (Digitaal pdf)

R69.00

Laai die Klankland kaart digitaal af en druk self uit (tot en met A2 grootte).  Met Klankland se interaktiewe leer-lees stories en die kleurvolle Klankland plakkaat word fonemiese (klanke) en fonetiese (letters) bewustheid op ‘n prettige manier vasgelê..

 

© Kopiereg | pryse is intensioneel van so aard dat pakket nie onwettig versprei / kopieer word nie

Category:

Description

Met Klankland se interaktiewe leer-lees stories en die kleurvolle Klankland plakkaat word fonemiese (klanke) en fonetiese (letters) bewustheid op ‘n prettige manier vasgelê.

Die plakkaat sal u kind se kreatiwiteit stimuleer en help om ‘n prentjie van Klankland te vorm wanneer hy/sy na die stories luister.

Kinders wat oor goeie fonemise en fonetiese vaardighede beskik, begin vinniger selfstandig lees.

Bestel Klankland Kaart Plakkaat
Druk self uit (tot en met A2 grootte)

Onthou asb dat die skakel om die item af te laai verval na 14 dae. Dit is belangrik om voor daardie tyd verby is die kaart af te laai en op ‘n veilige plek te stoor.

 

© Kopiereg | pryse is intensioneel van so aard dat pakket nie onwettig versprei / kopieer word nie

 

error: Content is protected !!