Klankland Stories (Klankbane) – Reeks 1 (Digitaal mp3)

R299.00

Laai Reeks 1 digitaal af

19 episodes, net meer as 2 ure se luister-pret

Onthou om ook die ouer-handleiding met werkkaarte en hulpmiddele aan te skaf en digitaal af te laai

 

© KOPIEREG | PRYSE IS INTENSIONEEL VAN SO AARD DAT PAKKET NIE ONWETTIG VERSPREI / KOPIEER WORD NIE

Description

Bestel reeks 1 om digitaal af te laai
A, T, K, M, I, S, L, E, ee, O

Onthou asb dat die skakel om die item af te laai verval na 14 dae. Dit is belangrik om voor daardie tyd verby is die MP3’s af te laai en op ‘n veilige plek te stoor.

Sluit basiese ouer-handeleiding in

  • Die Boek
  • Arrie appel soek sy maats
  • Tienie tier se tand is seer
  • Koning Karel se verlore kroon
  • Miemie muis gaan mallemeule toe
  • Is en Isnie vang vis
  • Sarel slang is soek

19 episodes, net meer as 2 ure se luister-pret

 

© KOPIEREG | PRYSE IS INTENSIONEEL VAN SO AARD DAT PAKKET NIE ONWETTIG VERSPREI / KOPIEER WORD NIE

 

error: Content is protected !!